Oudhedebyeenkoms van die Goue Are 6 Mei 2015

 

Die Goue Are is ‘n diensgroep wat lidmate bo 70 maandeliks op ‘n verskeidenheid maniere vergas.

Hier volg foto’s van die laaste byeenkoms voor die winterkoue ons laat hiberneer het. 20 Ds. Dries gesels te lekkerDs Dries Coetzer, Ron van Jaarsveld, Susan en Thys du Bruyn en Janita Matthew24 Ja, hy kan nog loopThys du Bruyn op sy BSA 1950 met bypassende valhelm en bril

7 Dames met hulle ou hoedeMirrie Steenkamp, Cornel Botha, Hanneke Boersma, Susan du Bruyn, Bets (du Pisanie) Pretorius, Hanna van der Wateren en Alta Jcobs elk met tooisels uit vervloë jare.

.