Sondag luister ons saam uit Johannes 15: 1-8

Johannes 15 Preek– Die “Ek is” uitsprake is iets wonderlik! Die groot vraag wat gevra kan word is “Wie is Jesus in hierdie perikoop?” Hy kondig aan dat Hy die ware Wingerdstok is en dat ons in Hom moet bly! Kom luister saam! 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *