In God kan ons altyd vertrou! Daniël 6

Daniël en die leeukuil is een van die bekendste dele in die Bybel! Daniël word beveel om nie te bid tot God nie MAAR vir Daniël is daar nie ‘n keuse nie! Die Heilige Gees lei vir Daniël om op God te vertrou! Kom luister saam met ons Sondag oggend oor hierdie wonderlike deel in die Bybel!

 

Daniël 6