Vrede is iets wat ons almal soek!

Vrede is iets wat ons almal soek! Maar hier in ons lewens en op aarde sukkel ons soms om die vrede raak te sien!
Die volkome vrede word aan ons gegee deur Christus! Hy bring vir ons die vrede deur die blye boodskap, die evangelie!
Ons kry ook deur Hom vrye toegang tot die Vader!

Laasweek se Diens(29/07/2018) op klank: