Kerssangdiens 19 Nov om 09:30

Ons Kerssangdiens vind op 19 Nov 2017 om 09:30 in ons kerkgebou, Hoek van Thames en Tay Rylane, Drie Riviere, Vereeniging plaas.

Die Colla Vocekoor tree op. (Die afbeelding en foto uit hulle webblad en faceboekblad.)

Colla Voce Youth Choir

Almal is baie welkom!

Image may contain: 17 people, people standing and text

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *