Belydenis van geloof Christos

Christos Klonarides het op Sondag 5 Maart belydenis van geloof afgelê. Hy is in die Griekse Ortodokse Kerk gedoop. Hy is getroud met Ansoret en het  in hulle uitgaandae saam met haar by ons eredienste begin inskakel. Hy het besluit hy wil katkiseer en kon na afloop daarvan hierdie groot vreugde smaak. Baie geluk Christos en Ansoret! Ons is saam met julle baie dankbaar.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *