(2015 11 01) Dr Griffel van Wyk Werkswinkel – Verootmoediging ♪

As deel van ‘n gesamentlike Hervormingsfees van die Gereformeerde Kerke in die Vaaldriehoek op 1 Nov 2015 het dr Griffel van Wyk (Gereformeerde Kerk Vanderbijlpark-Trinitas en voorsitter van die Deputate Kerkgroeibediening) ‘n werkswinkel oor verootmoediging aangebied.

Indien jy na sy aanbieding (geredigeer) wil luister, kliek hieronder op die simbool 

0 comments:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *