Kontreimark 10 Augustus

Kontreimark stalletjie poeding

Die twee stalletjies langs mekaar: poeding (vir Goue Are) en Pannekoek (Gemeentelike fondsinsameling)

Kontreimark stalletjie pannekoekDie pannekoekstalletjie – meer as 1000 pannekoeke is verkoop; die deegvoorraad was teen 12:30 op, anders kon ons meer verkoop het.

2 Replies to “Kontreimark 10 Augustus”

    1. Goeienaand Johann

      Dit is die Goeiehoek Kontreimark. Neem die R42 uit Vereeniging na Heidelberg. Ry oor die treinspoorbrug. Draai regs in die rigting van Goeiehoek (graansilo in die verte aan jou regterhand). Volg die pad tot by die vurk. Ry regs. Die terrein met die motors en stalletjies is op die hoek sigbaar. Die ingangshek ongeveer 500m vanaf vurk. Die volgende gps-verwysing het ek op googlemaps gekry. Vermoed dit is redelik akkuraat.: -26.667099, 28.136288

      Kontreimark kwartaalliks. Saterdag 7 Nov vanaf 09:00 tot 13 / 14:00. Daar is blykbaar Saterdag omtrent 130 stalletjies met ‘n groot verskeidenheid te koop.

      Groete

      Johan Jordaan

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *